Suid-Afrika Kasino

Ons het die Top Suid Afrikaanse Aanlyn Kasinos Gevind

Afrikaners is plesierig… en nie net as dit by braai, boerewors en sokkiejol kom nie! Die mark vir aanlyn kasinos in Suid Afrika het so gegroei die afgelope paar jaar, dat dit net ‘n kwessie van tyd was voor ons ‘n eg Afrikaanse dobbelwebwerf op die been gebring het vir spelers soos jy.

Wie is ons? Die beste manier om ons te beskryf is seker as Afrikaanse aanlyn dobbel-entoesiaste. Ons is mal oor aanlyn dobbelspeletjies en ken ons mense, so ons weet wat Afrikaanse spelers soek in ‘n aanlyn kasino. En beste van alles, ons kan vir jou presies sê waar om die beste aanlyn kasinos in Suid-Afrika vir Afrikaanse spelers te kry.

So hoekom moet jy jou Rande by ons voorgestelde kasinos kom spandeer? Kom ons stel dit so;

dit is ons spesialiteit. Ons hersien al die kasinos aanlyn beskikbaar vir Suid Afrikaanse spelers, gradeer hulle en keur dan dié met die:

  • Mees winsgewende Welkom Bonusse en aangaande bonusse
  • Grootste verskeidenheid deposito en onttrekkingsmetodes in Rand
  • Beste sekuriteits- en privaatheidstelsels op die mark
  • Vriendelikste en mees hulpvaardige ondersteuningshulplyne
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Wat kan Afrikaanse spelers nog verwag?

Die Suid Afrikaanse aanlyn kasino bedryf het aansienlik ontwikkel oor die afgelope 17 jaar, met talle webwerwe wat nou spog met meer as 500 speletjies, lojaliteitsprogramme, sowel as daaglikse en weeklikse toernooie.

Die aanlyn Suid Afrikaanse kasinos wat deel vorm van ons webwerf beskik oor 'n wye verskeidenheid top aanlyn speletjies, van dobbelmasjiene tot progressiewe speletjies, roulette, blackjack en vele ander speletjies om jou te prikkel en jou dobbelvaardighede uit te daag.

Wat is 'n paar van die belangrikste dinge om voor uit te kyk by 'n Suid Afrikaanse aanlyn kasino voor jy 'n weddenskap plaas?

Eerstens is dit belangrik om te verseker dat jy jou kasinorekening kan finansier met regte geld deur van 'n geskikte deposito metode, bv. 'n kredietkaart of elektroniese oorbetaling gebruik te maak. Die meeste Suid Afrikaanse aanlyn spelers dra geld oor na hulle dobbelrekeninge vanaf hul aanlyn-bankdienste se webtuistes of mobiele bank-toepassings.

Wanneer dit kom by die wisseling van jou werklike kontant wengeld sal die meeste ZA kasino operateurs jou binne 1-3 dae betaal, afhangende van die betalingsmetode van jou keuse.

Die aanlyn kasinos wat ons keur het die top Welkom Bonusse vir Afrikaanse aanlyn kasino spelers.

'n Bietjie agtergrond oor Suid-Afrika se baksteen-en-sement en aanlyn kasinos ('n paar van ons is lief vir ons geskiedenis!):

Aanlyn kasinos het tot en met 1997 nie in Suid-Afrika bestaan nie. Die enigste spel-aktiwiteite in Suider-Afrika was beskikbaar in Swaziland en Bophuthatswana. Na 1997 het daar egter 'n aantal kasinos oopgemaak in sommige van die groter Sun International hotelle.

Vandag is daar baksteen-en-sement kasinos in elke provinsie van Suid-Afrika, so daar is baie meer mense wat vertroud is met die speletjies. Soos die internet meer toeganklik raak verwag ons dat veel meer spelers van ZA in die nabye toekoms sal begin gebruik maak van aanlyn kasinos. Dis moeilik om die voordele daarvan te klop - jy speel in die gerief en privaatheid van jou eie huis of kantoor, en jy hoef nie eens iewers heen te ry nie!

Hou jou op datum met die beste aanlyn kasinos in Suid-Afrika:

Besoek gereeld ons webwerf om seker te maak dat jy nie uitmis op enige werklike kontant promosies nie. Ander promosies bestaan tipies uit gratis regte geld aanbiedinge, gratis spins en natuurlik die gebruiklike koop-en-kry aanbiedinge.

Ons gereelde aanlyn kasino resensies fokus op die Suid Afrikaanse aanlyn kasinos wat nuwe speletjies en toernooie bekendstel. Ons hou jou ook op datum met progressiewe boerpotte, die grootste uitbetalings en onlangse wenners.

Die meeste aanlyn Suid Afrikaanse kasinos maak gebruik van sagteware wat op alle bedryfstelsels gebruik kan word, insluitend Windows, Mac en alle mobiele toestelle soos iPads, iPhones, Android en ander tablet-toestelle.

Ons publiseer ook gereeld wenke oor hoe om meer werklike kontant te wen by enige ZA kasino aanlyn.

Vrae & Antwoorde

Is aanlyn kasinos wettig in Suid Afrika?

Dit is nie tans wettig om in Suid Afrika by aanlyn kasinos te speel nie. Maar die wet plaas die verantwoordelikheid op die eienaars van die aanlyn kasinos, en nie op individuele spelers nie. Volgens ons is dit hoekom daar tot hede nog nie een speler in die moeilikheid gekom het weens spel by ‘n Suid Afrika kasino aanlyn nie. So terwyl dit nie tegnies gesproke wettig is nie, is dit ons mening dat daar geen rede is hoekom een persoon uitgesonder sal word uit derduisende aanlyn spelers nie.

Vanaf watter ouderdom kan ek speel?

Spelers moet 18-jaar of ouer wees voor hulle kan speel.

Word die dobbelindustrie gereguleer?

As dit n gooie casino is, dan moet dit deur n respekte en bekende beheerligaam gereguleer word. As U na n nuwe casino wil ansoek doen, is dit wel n gooie idee om eers die gereguleeerde se handelsmerk te vind. Die best reguleerders sluit in UKGC of UK Gambling Commission, MGA of Malta Gaming Authority en so voorts. Dit is ook n gooie idee om op die handelsmerk te kliek. As die aksie jou na die eintlike handelsmerk se sie vat, is dit wel di waare jakob.

Kan ek vir regte geld speel?

Natuurlik! Al wat jy hoef te doen is om ‘n regte geld kasinorekening oop te maak, ‘n deposito opsie te kies en dit te gebruik om geld in jou speelrekening oor te plaas. Depositos is gewoonlik dadelik beskikbaar, so jy sal binne ‘n japtrap kan speel en werklike kontant boerpotte wen!

Moet ek belasting betaal op my wengeld?

Dit hang af waarop jy wed. Daar is geen inkomstebelasting betaalbaar op sportweddenskappe in Suid Afrika nie, maar wanneer jy op perderesies wed word daar 6% belasting afgetrek van jou wengeld. Aangesien aanlyn dobbelary nie tegnies wettig is in SA nie, is dit seker nie die beste plan om jou wengeld aan die belastinggaarder te verklaar nie.

Is dit moontlik om in Afrikaans speel?

Danksy die feit dat daar so baie Suid Afrikaanse spelers is, is daar meer en meer dobbelwebwerwe wat spel in Afrikaans aanbied. Alhoewel die speletjies nogsteeds in Engels vertoon, sal die res van die webwerf in jou Moerdertaal wees, wat dit net nog meer gemaklik en pret behoort te maak om te wen!

Kan ek Suid Afrikaanse Rand gebruik?

Die meeste kasinos aanlyn wat Suid Afrikaanse spelers verwelkom, laat spel in Rand toe, insluitende dié op casinoonline.co.za. Maak egter seker voor jy begin speel by ander kasinos of dit die geval is, en ook of die deposito- en onttrekkingsmetode wat jy kies, Rand ondersteun. Vir die beste aanlyn kasinos in Suid Afrika, klik hier.

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top