Oor Casino Las Vegas Casino

Ons Resensie

Welkom Bonus R5000

Uitbetaling Percentasie 98.33%

Meer oor die Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Spiele: 650

Betaling opsies:

Verenigbaarheid:

Casino Las Vegas is met Playtech sagteware ontwerp en is juis die beste casino vir ernstige casino spelers om n wins te maak.

Casino Las Vegas is n internationale internet casino wat die ideale casino is vir mense wat belangstel in die klassike styl van beroemde Las Vegas casinos soos die Mirage, Flamingo en die Golden Nugget. Casino Las Vegas is glansryk en spogerrig en sal enige Suid Afrikaanse casino speler op n avontuur vat van drome van ryke en roem. Maar die casino is ook meer as net flitsende ligte en glansrykheid, Casino Las Vegas is met Playtech sagteware ontwerp en is juis die beste casino vir ernstige casino spelers om n wins te maak.

Casino Las Vegas het tans oor die 150 top Playtech slot masjiene met iets vir alle smaake en voorkeure. Mens kan uure lank speel by die casino, met n klomp 3 en 5 reel slot masjien speletjies mat alle soorte temas en style. Die casino biedaan ook n hele klomp van Playtech’s se beste klassieke casino tafel speletjies insluitend roulette, blackjack, craps, baccarat en poker. Uintlik al die regte klassieke casino speletjies wat enige ernstige speler sou verwag van n Las Vegas styl casino.

Die Playtech sagterware is so wyd dat spelers wat nie uintlik van tafel speletjies of selfs enige van die meer as 150 opwindende slote, kan nogsteeds top speletjies vind. Playtech is ook bekend vir hul video poker speletjies as ook hul krapkaarte, bingo speletjies en nog meer. U kan ook voordeel neem van die R5,000 welkom bonus vir alle nuwe lede wat n nuwe Casino Las Vegas rekening oop maake en n deposito neer sit. Casino Las Vegas bied aan ook baaie buigbare betaaling opsies wat ook baie veilig is vir alle spelers.

onlinecasino.co.za

Aansluit Offer en Ander Belonings

As U graag by die casino wil aansluit, is daar wel nog al baaie interesante aansluit offers en ander tiepe belonings wat U kan van gebruik maak. Om meeer te begin, gee Casino Las Vegas vir nuwe Suid Afrikaanse boebelaars, so veel as R5000 vir die eerste geld deposito in n nuwe casino rekening. N populare opsie is die 100% tot en met R2600 plus n klomp gratis beurte of ‘Free Spins’ op gewilde slot speletjies. Suid Afrikaanse dobbelaars wat graag die aanbot wil aanvat, moet ook eers uitvind oor die veriestes wat saam met enige van die belonings. Dit sluit in sekere speel vereistes, met ander woorde, elke nuwe lid moet n seker klomp kere dobbel om die veriestes naa te kom.

By Casino Las Vegas, is die weddenskappe vereistes nogal minder as by ander internet casinos en alle nuwe lede van Casino Las Vegas moet net twintig keur hul bonus geld wet en die selfde bedrag vir gratis buerte op uitgesoekte slot masjiene. Die gooie nuus is dat, by Casino Las Vegas, is dat al die casino se slot masjniene tel 100% by vir weddenskap veriestes, wat dit dan makliker maak om die veriestes vinnig te voltooi. Casino Las Vegas gee ook graag vir al hul lede, nuut en oud, a reeks herlaai bonuse vir hul aangande depositos. Die casino hou ook om dinge interesant te maak duer nuwe verasing in hul promosies aan te bied. Onder anderer, kan die casino promosies gratis beurte op nuwe slot masjiene as ook uitnodigings vir spesialle toornooie insluit.

Casino Las Vegas bied aan ook n VIP program as ook n lojaliteit belonings program wat punte aan bied vir lede wat nog al baaie by die casino speel. Lede wat R150 dobbel op hul gunstelling casino speletjies kan een punt verdien. Die punte wat versamel is kan dan weer vir casino geld geruil word. Die Casino Las Vegas VIP program bestaan uit ses verskillende vlakke en alle nuwe lede word automaties in die onderste vlak ingestel. Lede kan deur die verskillende vlakke vorder en elke nuwe vlak bied aan meer opwinde en waardevolle belonings.

Getref en Gemis

Getref
  • 100% Welkom Bonus plus 50 gratis draaie op top slot masjiene
  • Groot versameling van die beste Playtech casino speletjies
  • Live Dealer Casino en Mobile casino
  • Speel vir pret of vir regte geld
Gemis
  • lojaliteit belonings program nie gebalanseer nie
  • Gratis draaie op slot masjien het weddenskappe veriestes
  • Meer speletjies vir selfone benodig
onlinecasino.co.za

Casino Spele

Leifhebbers van klassieke casino speletjies sal dol wees oor die groot reeks en nog grooter gehalte van die klassike tafel speetjies wat Playtech ontwerp en verskaf. Dit is veraal waar as dit by die regte klassieke tafel speletjies soos roulette en blackjack kom. Die twee tiepe van tafel speletjies is nogsteeds die mees gewildste van al klassike casino tafel en kaartjie speletjies. Daar is nogal n klomp interessante roulette en blackjack speletjies om te kies by Casino Las Vegas, elke een van hulle behels ook die alle beste in klank, animasie en speel kwalitiet.

Top Playtech roulette en blackjack tietels sluit in onder anderer:

  • Multi-Wheel Roulette
  • 3D Roulette
  • Club Roulette
  • Perfect Blackjack
  • Progressive Blackjack
  • Six Deck Blackjack Peek

Vir lede wat nie noodwendig van blackjack of roulette baie hou nie, bied Casino Las Vegas nog al baaie meer casino speletjies aan. Daar is oor die 150 slot masjiene wat sluit in meeste van die best Playtech 3 en 5 reel slot tiepe. Daar is ook n klomp video poker speletjies om van te kies wat die beste van slot masjiene en regte poker speletjies gee.

Top video poker tietels wat by Casino Las Vegas beskikbaar is sluit in:

  • Jacks or Better
  • Joker Poker
  • Aces and Faces
  • Deuces Wild
  • Jacks or Better Progressive 10 Line
  • Jacks or Better 50 Line
  • Multi-Hand Jacks or Better

Daar is nie ander interessante casino speletjies om to ontdek en geniet wat insluit n paar meer ongewone tiepe casino speletjies wat nog al baie populer in die meeste internasionalle internet casinos is.

Al die ongewone speletjies is baaie maklik om te speel as ook baie pret en sluit in:

  • Pai Gow Poker
  • Red Dog
  • Caribbean Stud Poker
  • Casino Hold’em
  • Craps
  • Baccarat

Casino Las Vegas het nog n baaie opwindende tiepe van casino speletjie wat vir aanlyn casino spelers a smaak van a regte egte land casino gee. Die een ding wat in meeste internet casinos vermis word is die gevoel van a regte casino. Nou kan lede van Casino Las Vegas die selde gevoel kry in die gemak van hul eie huise sonder om na a regte casino te gaan. Playtech bied aan die “Live Casino” wat regte casino speletjies soos roulette en blacjack as ook ander speletjies soos baccarat en poker direk van n regte casino vat en op jou rekenaar se skerm verskyn. Die Live Casino speletjies het regte casino tafel speletjie handellars wat regte ware kaarte uideel of n ware roulette wiel spin in regte tyd. Die casino bued aan regte roulette, blackjack, baccarat en poker en is die mees opindende en ware casino speletjies wat jy ooit kan speel op die internet.

Top Casino Las Vegas Live Dealer speletjies sluit in:

  • Blackjack
  • Roulette
  • Baccarat
  • Casino Hold’em
  • Hi-Lo
  • Slingshot Roulette
  • Beach Life slot game sreenshot
  • Ice Run slot game screenshot
  • Miss Fortune slot game screenshot
  • Jackpot Giant slot game screenshot

Betaal Metodes

Casino Las Vegas bied aan n klomp verskillende betaal metodes exkluseif vir Suid Afrikaanse spelers. N groot bonus is dat U kan kies om in Suid Afrikaanse geld (ZAR) te speel, of U kan n ander sort geldstesel soos USD of EUR by voorbeeld. Daar is ook n heel paar transkasie opsies beskikbaar, insluitend krediet en debiet kaarte, ‘pre-paid’ opsies, bank oordra, e-beurse en meer. Alle persoonlike inligting asook alle transaksies is beskerm met die nuutse enkripsie sagteware om enige ongemagtige derde partie inmenging te vermy.

Visa/ Mastercard logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 1-3 Days
Easy EFT logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 2-4 Days
WireTransfer logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 1-3 Days
Skrill logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 1-3 Days
Neteller logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 1-3 Days
EcoPayz logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 2-4 Days

Al die metodes veries n minimum van R25 deposito met die een uitsondering vir Wire Transfer. Onttrekkingsvat tussen 48 to 72 uure met die Wire Transfer opsie 3 – 7 dae.

Mobile

Casino Las Vegas Casino bied aan a wye verskiedenhied van hul top Playtech speletjies op hul mobile platform vir die meeste selfoone en tablette.

Leifhebbers van selfoon speletjies kan gerus nader skyf vir Casino Las Vegas se beste selfoon casino speletjies wat sluit in:

  • Beach Life
  • Gladiator
  • Roulette
  • Blackjack
  • Video Poker
  • Baccarat
  • Krap Kaardtjies

U kan ook die top Playtech speletjies speel op die meeste van selfoon en tablette insluitende die volgende:

  • iPhone 6
  • iPhone 7
  • iPad Air and
  • iPad Pro
  • Samsung Galaxy S7
  • Pixel 4G
  • HTC 10
  • LG G5
  • Samsung Galaxy Tab S2
  • Tab E
  • Galaxy TabPro S
  • Google Nexus 9
  • Google Nexus 10
Speel nou by Casino Las Vegas!
Bonus: R5000
Uitbetaling: 98.33%
  • 100% Welkom Bonus plus 50 gratis draaie op top slot masjien
  • Groot versameling van die beste Playtech casino speletjies
  • Speel vir pret of vir regte geld
Top