
Speel Suid Afrika Aanlyn Kasino Baccarat
In Suid Afrika aanlyn kasinos, baccarat is ‘n vermaaklike kaartspeletjie wat op ‘n baccarat tafel gespeel word, met spesifiek-gemerkte afdelings vir weddenskappe maak. Die beeldmateriaal vir baccarat aanlyn kasino speletjies boots die spel na soos dit in die regte lewe gespeel word, wat dit net nog meer opwindend maak. Daar is hoofsaaklik drie tipes baccarat, naamlik Punto Banco, Chemin de Fer en Baccarat Banque, sowel as variasies van hulle. Punto Banco is streng gesproke ‘n spel van kans wat afhang van die kaarte wat aan die speler gedeel word. Die ander twee variasies laat spelers toe om keuses te maak, wat dus ook ‘n sekere mate van vaardigheid verg. Hierdie kaartspeletjies is eenvoudig aangesien hulle met slegs twee hande gespeel word, een vir die speler en een vir die bankier. Die speler moet eenvoudig besluit watter weddenskap om te plaas teen die bankier. Die speler kan regte geld wen as hy die hoogste telling het, die bankier wen weer as hy die hoogste telling het, of die spel kan gelykop eindig.
Word ‘n kenner deur meer van baccarat te leer, soos dit by alle aanlyn baccarat kasinos gespeel word, met wenke soos
- Hoe om baccarat te speel soos ‘n kenner
- Wat die beste weddenskappe is, en hoe om die beste wenkanse te identifiseer
- ‘n Strategie vir beginners om by enige kasino aanlyn te kan speel
- Find uit waar is die top webwerwe wat ons gevind het om baccarat te speel in Suid Afrika
Jou Welkom Bonus R24,000
Uitbetaling Persent 100%
Oor Casino:
- Sagteware: Playtech
- Uitbetaling: 98.3%
- Speletjies: 650
Betaling Opsies:
Hoe om baccarat soos ‘n professionele speler te speel
In aanlyn baccarat kasinos het kaarte ‘n punt waarde. Joker-kaarte word nie gebruik nie en nommers 2 tot 9 is soveel werd as hulle gesigwaarde. Jacks, Koninginne, Konings en tiene is nul werd, en A’s is 1 punt werd. ‘n Hand se waarde word bepaal volgens die regterkantste syfer van die som van die kaarte. ‘n Hand wat bestaan uit 3 en 4 is 7 punte werd, maar ‘n hand wat bestaan uit 6 en 7 is 3 werd, aangesien 3 die regterkantste syfer is van 13 wanneer jy 7 en 6 bymekaartel. Die hoogste waarde in ‘n baccarat hand is 9. Die spel is presies dieselfde in ‘n aanlyn kasino en ‘n landelike kasino in ZA.
Die doel in baccarat aanlyn kasinos is vir die speler om nader aan 9 te kom as die deler, wat die trek van twee of drie kaarte per spel behels. Die reëls is redelik eenvoudig en sodra jy hulle ken sal jy hierdie opwindende spel vreeslik geniet, veral wanneer jy speel vir regte geld. Sekere aanlyn kasinos laat jou ook toe om weddenskappe op ander spelers se spel te maak, wat net nog meer opwinding verleen, veral as die speler op ‘n wenstreek is.
Om te speel, maak jou weddenskap deur te klik op hoeveel geld jy wil wed. As jy die waarde van jou weddenskap wil vermeerder, klik weer op jou wedbedrag om dit meer te maak. Om jou weddenskap te kanselleer, klik op die knoppie wat met ‘n X gemerk is, en dan weer op jou wedbedrag. Die wedbedrag, hoeveel jy gewen het en jou kredietbalans in Suid Afrikaanse regte kontant verskyn in die middel, aan die onderkant van die skerm. Bygesê, sekere kasinos aanlyn wys jou wengeld en verliese in ‘n aparte venster.
Weet wat die beste weddenskappe is, en hoe om die beste wenkanse te identifiseer
Oor die algemeen het kasinos aanlyn baccarat ‘n lae huisvoordeel, met die wenvoordeel wat in die bankier se guns is op 1.06%, terwyl die weddenskap op ‘n speler ‘n wenvoordeel van 1.24% het. Dis nie ‘n goeie idee om ‘n weddenskap te plaas op ‘n gelykop spel nie, aangesien dit 8:1 uitbetaal met ‘n huisvoordeel van 14.36%. Die standaard weddenskap op die bankier het ‘n 5% kommissie betaalbaar, so hoe laer die kommissie is, hoe hoër sal jou wengeld in regte kontant wees by enige baccarat aanlyn kasino.
‘n Goeie strategie vir beginners om by enige kasino aanlyn te kan speel
Wanneer jy by Suid Afrika aanlyn kasinos baccarat speel, soek die spel wat die minste pakke kaarte gebruik. Die speler besluit watter weddenskap om te plaas deur sy speelskywe of chips op die tafel te plaas. Die kaartdeler deel dan twee kaarte, een na die speler en een na die bankier. In aanlyn kasinos, as die speler kaarte gedeel word ter waarde van 0-5, sal hy nog ‘n kaart gedeel word. As sy totaal 6 of 7 is, sal die speler staan, met ander woorde nie meer kaarte ontvang nie. As sy totaal 8 of 9 is, is die spel verby. Die bankier mag ‘n derde kaart trek, maar sal staan op 7, 8 of 9, afhangende van die speler se hand. Daar is baie baccarat aanlyn kasinos, so as jy nog ‘n bietjie twyfel, speel bietjie by ‘n paar verskillende plekke voor jy jou gunsteling dobbelwebwerf kies.
Hulle stel baie keer voor in Suid Afrikaanse kasinos aanlyn dat jy vir jouself ‘n kredietlimiet stel in ZA Rande en optehou speel terwyl jy nog aan die wenkant is. Baccarat word gespeel met ‘n bankroll, so wees versigtig en speel eers met klein bedrae voor jy groter weddenskappe plaas. Enige standaard kasinos aanlyn baccarat spel het dieselfde reëls, so jy hoef nie besorgd te wees dat die reëls sal verander nie.
By enige aanlyn kasino in Suid Afrika sal jy ook die mees ervare spelers kry, aangesien hulle weet dat baccarat is waar die groot geld gewoonlik gewen word. Natuurlik is die teenoorgestelde ook waar, en is die moontlikheid daar dat spelers ook groot kan verloor.
Ons het die beste aanlyn kasinos met baccarat in Suid Afrika gevind
Baccarat is sonder twyfel een van die mees opwindende speletjies wat jy aanlyn kan speel, veral as jou vriende saam met jou speel. Aangesien die basiese reëls nie verander tussen verskillende webwerwe nie, is jou beste opsie om ‘n kasino te kies met uitsonderlike kliëntediens en wat vir jou belonings gee omdat jy by hulle speel. Klik hier vir ons lys van aanlyn kasinos met baccarat wat jy gerus kan probeer.
- Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
- Groot reeks van deposito en uittrek opsies
- Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel