Kredietkaarte

Een van die Beste opsies vir Aanlyn Kasino rekening deposito’s

Aanlyn kasinos wat kredietkaarte vat in Suid Afrika bied vir spelers die vinnigste en mees gerieflike manier om geld na hul dobbelrekening by Suid Afrikaanse webwerwe oor te dra. Al wat jy nodig het is om ‘n rekening by die kasino oop te maak en jou kredietkaart te registreer. Sodra jy ‘n transaksie maak sal jou dobbelkrediete binne sekondes in jou rekening wees.

Hier is ‘n opsomming van die basiese inligting vir as jy jou kredietkaart wil gebruik, soos

  • Hoe kasinos depositos maklik maak deur ‘n verskeidenheid opsies te bied.
  • Hoekom nie alle betalingsmetodes werk in Suid Afrika nie.
  • Die feit dat ons die beste kasinos gevind het met die meeste betalingsopsies.
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Hoe kasinos depositos maklik maak deur ‘n verskeidenheid opsies te bied

MasterCard en Visa word die mees wydverspreid gebruik vir betalings in enige aanlyn Suid Afrika kredietkaart kasino. Hierdie eenvoudige betalingsmetode is vinnig en maklik vir aanlyn spelers om te bestuur. Kasinos aanlyn verkies ook hierdie manier van geldoordrag, aangesien kaarte betroubaar is en beskerm word deur uitstekende data-enkripsie tegnologie wat verseker dat jou persoonlike besonderhede altyd veilig is.

Visa, MasterCard, American Express en Diners Club word oor die algemeen by alle aanlyn kasinos aanvaar. Visa, wat universeel beskikbaar is, bly die grootste netwerk in die wêreld. As jy nie ‘n Visa-kaart het nie kan jy aansoek doen by enige bank in Suid Afrika.

Dit is baie belangrik dat jy akkurate persoonlike inligting verskaf wanneer jy inteken by aanlyn bankdienste sodat die inligting wat jy vir hulle gee dieselfde is as jou kaartbesonderhede. Wanneer jy jou kredietkaart by kasinos aanlyn registreer, sal die kassier jou kaartnommer aanvra, die naam wat op die voorkant van die kaart is, die vervaldatum en die CVC-nommer. Daarna kan jy aandui hoeveel geld jy wil deponeer. Dit sal onmiddellik geprosesseer word en in ‘n japtrap in jou aanlyn dobbelrekening reflekteer. Elke kasino aanlyn sal hierdie besonderhede (behalwe die CVC-nommer) op ‘n veilige plek stoor sodat jou toekomstige depositos dadelik gemaak kan word.

‘n Verdere voordeel van aanlyn Suid Afrika kasinos kredietkaarte is die lojaliteitspunte wat jy verdien elke keer wat jy aankope maak by kasinos aanlyn. Baie spelers ruil hulle lojaliteitspunte vir gratis vlugte, vakansies en hope ander wonderlike voordele.

Nie alle betalingsopsies werk in SA nie

Alle Suid Afrikaanse aanlyn kasinos het ‘n verskeidenheid bankdienste wat spelers toelaat om depositos en ontrekkings te maak. Aanlyn Suid Afrika kasinos kredietkaarte word onmiddellik verwerk, so jy hoef nie te wag voor jy ‘n weddenskap kan plaas nie. Dit is veral handig wanneer die progressiewe boerpotte op hul hoogste is by jou gunsteling webwerf.

Alhoewel die meerderheid betalingsmeganismes werk in ZA, is daar wel ‘n paar wat nog nie beskikbaar is nie, soos Pay Pay en Zapper.

Die beste manier om jou wengeld te onttrek is om dieselfde metode te gebruik as waarmee jy jou deposito gemaak het, aangesien die kasino aanlyn reeds jou persoonlike inligting in hulle sisteem het. Partykeer kan die onttrekking ‘n dag of twee neem aangesien die aanlyn Suid Afrika kredietkaart kasino jou wengeld eers moet verwerk. Hou in gedagte dat alle groot boerpot wengeld direk in jou bankrekening oorgeplaas moet word.

Ons het die beste aanlyn kasinos wat kredietkaarte vat in Suid Afrika

Suid Afrika aanlyn kasino kredietkaart betalings is eenvoudig die top manier vir spelers om geld in hul kasinorekeninge oor te plaas. Die bekendheid, gerief en wêreldwye aanvaarding van kaarte maak dit ongetwyfeld die mees populêre keuse vir spelers by enige aanlyn kasino.

Gebruik jou kredietkaart by kasinos aanlyn vir die vinnigste manier om fondse na jou aanlyn kasino rekening oor te dra. Klik hier vir ‘n lys van die top webwerwe waar jy jou kreditkaart kan gebruik.

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top