
Die Beste Aanlyn Kasino vir Visa
Een van die grootste miskonsepsies wat mense oor Suid Afrikaanse kasinos aanlyn het, is dat dit moeilik is om geld oor te plaas, of dat hulle die moeite moet doen om alternatiewe betalingsrekeninge oop te maak. Gelukkig is dit heeltemal onwaar. Elke dag in Suid Afrika aanlyn kasinos wat Visa kaarte vat is daar duisende spelers wat op hierdie maklike manier hul gunsteling speletjies speel. En dit is net èèn van die maklike maniere.
So om enige twyfel op te klaar oor hoe om fondse oor te dra na jou dobbelrekening by aanlyn kasinos, het ek die volgende eenvoudige riglyne saamgestel:
- Aanlyn kasinos wil hê dat jy depositos maak, so hulle maak dit so maklik as moontlik.
- Sommige betalingsmetodes werk nie in Suid Afrika nie. Dis goed om te weet wat om te vermy.
- Sekere dobbelwebwerwe bied meer en beter betalingsopsies. Ek sal vir jou sê waar.
Jou Welkom Bonus R24,000
Uitbetaling Persent 100%
Oor Casino:
- Sagteware: Playtech
- Uitbetaling: 98.3%
- Speletjies: 650
Betaling Opsies:
Kry ‘n deposito opsie wat vir jou werk en begin speel!
Wanneer dit kom by kasino aanlyn spel wil jy in staat wees om geld in jou rekening te sit en weer uit te kry, so vinnig, moeiteloos en veilig as moontlik. Dit is hoekom, in enige Suid Afrika aanlyn kasino, Visa die opsie is wat ek verkies. Ek is mal oor die feit dat wanneer jy Visa in aanlyn kasinos gebruik, jy binne ‘n paar oomblikke ‘n deposito kan maak, en dat die geld onmiddellik beskikbaar is. So jy hoef nooit rond te sit en wag vir fondse om vrygestel te word nie.
Daar is ook ander redes hoekom aanlyn kasinos in Suid Afrika en Visa so goed saamwerk. ‘n Verdere bonus is dat jy jou kaartbesonderhede by die kasino kan stoor, sodat wanneer jy in die toekoms nog ‘n deposito maak, jy nie weer al jou besonderhede hoef te gee nie. En laaste, maar nie die minste nie, dit is baie veilig en verseker. Aanlyn Suid Afrika Visa kasinos gebruik slegs die beste enkripsie-tegnologie en ander sekuriteitsmaatreëls wat ook by banke en finansiële instellings gebruik word om persoonlik data en betalingsbesonderhede veilig te hou.
So dit is voor die hand liggend hoekom meeste van die aanlyn kasinos in Suid Afrika Visa as hul top keuse aanbeveel. Maar wat gebeur as jy wil speel in ‘n Suid Afrika aanlyn kasino, Visa nie ‘n opsie is vir jou nie?
Nog maniere om depositos te maak en te speel
So alhoewel ek dit duidelik gemaak het dat Suid Afrika aanlyn kasinos wat Visa kaarte vat my persoonlike gunsteling is, is daar ook ander maniere. Vir daardie spelers wat nie ‘n kredietkaart het nie, of dalk verkies om nie hulle Visa in aanlyn kasinos te gebruik nie, is EasyEFT ‘n goeie alternatief. Hierdie onmiddellike elektroniese fondsoordragsmetode laat jou toe om ‘n regstreekse betaling uit jou bankrekening te maak. Jy het geen kredietkaart nodig nie en daar is geen registrasieproses nie, wat dit nog ‘n vinnige en maklike manier maak om depositos te maak. En as bankdienste wat direk aan jou dobbelrekening verbind word nie vir jou is nie, kan jy altyd ‘n Wire Transfer doen, ‘n Neteller rekening oopmaak, of ‘n e-wallet gebruik soos Skrill of EcoPayz.
Ek sal egter steeds volhou dat wanneer jy by ‘n Suid Afrikaanse aanlyn kasino speel, Visa die regte keuse is. Daarvolgens kan jy gerus wees dat jy altyd in staat sal wees om ‘n deposito te maak, in teenstelling met die volgende metodes wat nie in Suid Afrika aanvaar word nie.
Metodes wat nie deur SA kasinos aanlyn aanvaar word nie
Alhoewel meeste van die deposito opsies oorsee ook plaaslik beskikbaar is, is daar wel ‘n paar wat dit nie gemaak het nie, soos Zapper en Pay Pay. Moenie die fout maak om te probeer om hulle by ‘n kasino aanlyn te gebruik nie.
So nou weet jy hoekom aanlyn Suid Afrika Visa kasinos die top opsie is vir jou aanlyn bankdienste.
Watse webwerwe het die beste aanbiedinge en betalingsopsies?
Na uitgebreide navorsing in amper elke aanlyn kasino in SA, het ek ‘n lys saamgestel van die webwerwe wat nie net uitstekende betalingsopsies bied nie, maar ook uitmuntende bonus aanbiedinge het vir nuwe en bestaande spelers. Jy kan my lys hier kry.
So noudat jy al die inligting het oor waar om die beste aanlyn kasinos in Suid Afrika te kry, is dit jou keuse of jy met Visa wil speel, of nie. Maar as jy enigsins soos ek is, is jou Visa kaart lankal gereed en gelaai. Daar is inderdaad boerpotte om gewen te word!
- Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
- Groot reeks van deposito en uittrek opsies
- Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel