Blackjack

Speel Suid Afrika Aanlyn Kasino Blackjack

Sonder uitsondering is Suid Afrikaanse aanlyn kasinos met blackjack die mees gewildste op die web. Blackjack staan ook bekend as Vingt-et-un, Pontoon of 21 by sekere aanlyn kasinos. Die doel is vir ‘n speler om ‘n hand kaarte te kry wat so naby as moontlik aan 21 is, en om ‘n hoër totaal as die kaartdeler te hê, sonder om meer as 21 te kry of uit te val. Die deler moet ‘n kaart trek as hy minder as 16 het, en mag nie meer kaarte trek as hy 17 of meer het nie. ‘n Speler mag vra vir ekstra kaarte tot die totaal van sy hand 21 bereik. Hierdie spel het uitstekende wenkanse teen die huis, en word op spesiale kasino aanlyn tafels gespeel om sewe spelers op ‘n slag te akkommodeer. Die speler se hand is slegs teen die deler s’n, en nie enige ander spelers nie.

Om te leer hoe om blackjack te speel soos ‘n kenner, en lekker groot te wen, neem ‘n paar minute om die volgende wenke te lees, soos

  • Wat die reëls van blackjack is wanneer jy speel vir regte geld.
  • Die verskillende tipes blackjack waarvan jy kan kies.
  • Bruikbare strategieë om die beste weddenskappe te plaas en die beste wedkanse te kry.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n strategie vir beginners by ‘n Suid Afrikaanse aanlyn kasino.
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Die reëls vir blackjack speel vir regte geld

Voor ‘n speler enige kaarte vanaf die kaartdeler by ‘n regte geld blackjack kasino kan ontvang, moet hy eers ‘n weddenskap plaas. Kaarte word uitgedeel in wat Engels ‘n ‘shoe’ genoem word, in rotasie van links na regs, aan elkeen van die spelers. Die kaartdeler gee vir homself een kaart met die gesigkant ondertoe en een kaart met die gesigkant op. ‘n Speler wen regte kontant indien sy totaal nader aan 21 is as die deler s’n, of as die deler se kaarte hoër as 21 is. Die speler sal ook wen as sy kaarte presies optel tot 21, maar verloor as sy kaarte oor 21 gaan.

Kaarte met waardes van 2 tot 9 tel slegs as numeriese waardes, hulle prentjies maak nie ‘n verskil nie. Die waarde van 10e, jacks, koninginne en konings is 10, en A’s kan óf 1 óf 11 tel, afhangende van ‘n speler se regte geld blackjack aanlyn strategie. Blackjack word gekry wanneer die eerste twee kaarte wat aan ‘n speler gedeel word ‘n totaal van 21 maak. Indien die aanlyn kasinos se deler eerste 21 kry, verloor die speler sy oorspronklike weddenskap. Hierdie reëls is universeel, so dit maak geen verskil of jy in Suid Afrika of Las Vegas speel nie, die spel is identies.

In landelike kasinos en ZA kasinos aanlyn, as die deler en die speler dieselfde totaal in hul hand het, word dit as gelykop verklaar en kry die speler sy weddenskapgeld terug.

Die verskillende tipes blackjack

Daar word verskeie variasies van die spel gespeel en die reëls, hoe gereeld die kaarte geskommel word en hoeveel pakke kaarte gebruik word verskil van een regte geld blackjack aanlyn kasino na ‘n ander. ‘n Internasionale 52-kaart pak word gebruik sonder enige ‘joker’-kaarte. Deur twee tot ag pakke kaarte bymekaar te skommel word die kasinos aanlyn spel vinniger deur die aantal herskommelings minder te maak. Dit maak dit ook moeiliker om kaarte te tel. ‘n Enkel-pak blackjack aanlyn kasino gebruik net een pak kaarte, ‘n dubbel-pak gebruik twee pakke en Europese blackjack gebruik 6 pakke.

Bruikbare strategieë om die beste weddenskappe te plaas en die beste wedkanse te kry

As die eerste twee kaarte dieselfde is in ‘n aanlyn blackjack spel, word die speler toegelaat om sy hand in twee aparte hande te deel, met albei van die hande wat hul eie regte kontant weddenskap het. Dit is egter nie altyd ‘n beter manier om die oorhand oor die kasino te kry nie, aangesien ‘n sekere kombinasie van kaarte die kanse verhoog dat jy meer as 21 gaan kry, en dan jou hand verloor. Om ‘n beter kans te hê om te wen, moet nooit 10e, 5e of 4e opdeel nie; maar deel egter altyd A’s en 8s op.

Deur ‘n paar A’s op te deel het jy ‘n goeie kans om ‘n gesigkaart of ‘n 10 as jou volgende kaart te kry, wat jou kanse sal verbeter om ten minste 20 punte te bereik. 8s moet altyd opgedeel word want 16 is ‘n swak hand en volgens statistieke het jy ‘n goeie kans om meer as 21 te kry as jy vir nog ‘n kaart vra.

‘n Ander strategie is om te besluit hoeveel regte kontant jy gaan spandeer nog voor jy begin speel. Om die opwinding van die spel te geniet en jou wenkanse te verbeter, kies ‘n weddenskaplimiet waarmee jy gemaklik is. ‘n Mens maak eenvoudig beter besluite op hierdie manier. Blackjack aanlyn het baie aantreklike wenkanse in vergelyking met ander speletjies, maar dit verg ook konsentrasie en dissipline as jy die oorhand oor die kasino wil kry, wat almal natuurlik wil doen.

‘n Voorbeeld van ‘n goeie strategie vir beginners by ‘n Suid Afrikaanse aanlyn kasino.

Vir beginners wat by Suid Afrikaanse aanlyn kasinos met blackjack speel, is hul hoofbesluit of hulle nog kaarte moet vat, en of hulle liewer moet staan met hulle kaarte. Nadat jy die eerste twee kaarte ontvang het, kan ‘n speler in Suid Afrika sy weddenskap verdubbel en nog een kaart kry, wat gesig-op gedeel word. In Engels noem hulle dit ‘doubling down’. Doen hierdie wanneer jy 11 het en die deler ‘n 4, 5 of 6 het.

Waar kan jy die beste ZA kasino aanlyn vind om blackjack te speel?

Blackjack is my gunsteling speletjie. Dit trek gewoonlik die grootste aantal mense by ‘n kasino aangesien dit so opwindend is, met die adrenalien van die spelers wat amper tasbaar is. Regte geld blackjack aanlyn is net so opwindend aangesien dit jou brein stimuleer om te dink, en moenie vergeet van die uitstekende wenkanse nie. Klik hier vir ‘n lys van fantastiese aanlyn blackjack webwerwe en leer hoe om te speel saam met die kenners.

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top