
Speel Suid Afrika Aanlyn Kasino Keno
Aanlyn kasinos met keno speletjies is soortgelyk aan ‘n lotery en bingo spel, wat dalk een van die redes is hoekom dit so gewild is in Suid Afrika en regoor die wêreld. Spelers kies nommers op ‘n keno kaartjie in die hoop dat dit dieselfde sal wees as die genommerde balle wat deur ‘n masjien gekies word. Die aanlyn kasino weergawe is ontspannend en sonder enige stres, en beste van alles het dit ‘n groter boerpot as bykans enige ander speletjie.
As jy die tafelspeletjies by aanlyn kasinos speel, is keno ‘n uitstekende keuse as jy ‘n bietjie wil ontspan. Hier is ‘n paar basiese riglyne is jy vir regte geld wil speel
- Hoe om jou keno vaardighede te verskerp
- Leer wat die beste weddenskappe en wedsyfers is
- ‘n Beginnerstrategie om jou aan die gang te kry
- Wanneer jy gereed is om te begin speel, het ons die beste keno aanlyn kasinos
Jou Welkom Bonus R24,000
Uitbetaling Persent 100%
Oor Casino:
- Sagteware: Playtech
- Uitbetaling: 98.3%
- Speletjies: 650
Betaling Opsies:
Hoe om jou keno vaardighede te verskerp
Om ‘n aanlyn kasino keno speletjie te speel, kies die speler 20 nommers genaamd ‘spots’ wat bestaan uit ewekansige nommers tussen 1 en 80. Die aantal ‘spots’ wat toegelaat word hang af van die spesifieke aanlyn kasino, maar dis gewoonlik 10 of 20. Sodra al die spelers hulle ‘spots’ gekies het, trek die kasino 20 balle. Elke bal het ‘n unieke nommer op tussen 1 en 80.
Verskillende weddenskappe betaal verskillende bedrae uit, en dit word bepaal deur die betalingstafels van die kasinos aanlyn keno speletjie. Tien of twintig nommers word gekies, en indien sommige van hierdie nommers dieselfde is as dié van die speler, kan hy regte kontant wen. ‘n Billike wen sou wees om tussen 3 of 4 ‘catches’ of getrekte nommers te kry. 10 ‘spots’ sal ‘n uitstekende uitbetaling beteken en 15 sal ‘n bedrag gelykstaande aan ‘n massiewe boerpot van goed oor die 2 miljoen ZA Rand verseker. Elke trekking is geheel en al ewekansig en onafhanklik.
Leer wat die beste weddenskappe en wedsyfers is
Wanneer jy ‘n kasinos aanlyn keno speletjie wil speel, moet jy die kasinos aanlyn find met die beste wedsyfers. By sommige Suid Afrikaanse webwerwe kan jy miljoene wen met ‘n weddenskap van slegs 10 Rand. Jy sal nie sulke wedsyfers by enige ander kasino speletjie kan verbeter nie.
Daar is geen formele strategie in aanlyn kasinos Suid Afrika keno spel nie, aangesien elke bal, of nommer, ewekansig is. Indien jou nommers nie getrek is nie, beteken dit nie dat daar ‘n groter kans gaan wees dat hulle in die volgende spel gaan opkom nie. Die kanse dat jou nommers getrek gaan word is presies dieselfde in elke enkele speletjie.
Speel keno aanlyn - ‘n Beginnerstrategie om jou aan die gang te kry
Wanneer jy aanlyn keno begin speel, probeer eers die ‘instant keno’ formaat, wat soortgelyk is daaraan om ‘n slotmasjien te spin. Besluit eers hoeveel jy wil wed en kies dan die nommers wat jy wil hê. Volgende kliek jy op ‘n knoppie en die uitkoms is byna oombliklik daar! Jy kan selfs jou gunsteling nommers stoor met ‘n spesiale funksie wat by meeste aanlyn kasinos beskikbaar is. Vat dinge stadig totdat jy die spel bemeester het. Dit mag dalk ‘n goeie begin wees om na jou intuïsie te luister wanneer jy weddenskappe plaas, en om saam met ‘n groep vriende te speel maak die speletjies selfs meer pret.
Gereed om keno te begin speel? Ons ken die beste plekke om te speel
Soos ons voorheen gesê het, die uitbetalingskedule is die mees belangrike faktor wanneer jy keno aanlyn kasinos soek om by te speel. Kliek hier vir ‘n lys van die beste Suid Afrikaanse webwerwe waar jy die grootste boerpotte kan wen.
Wanneer dit kom by stresvrye en pret weddenskappe, is aanlyn kasinos Suid Afrika keno webblaaie die plek om te wees.
- Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
- Groot reeks van deposito en uittrek opsies
- Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel