Live Dealer Blackjack

Die Beste Regte Deler Blackjack Aanlyn Kasino in Suid Afrika

Lewende kaartdeler blackjack het aanlyn blackjack soos ons dit nog altyd geken het, onherroeplik verander. Dit is sonder twyfel die mees vermaaklike, pret en maklike manier om te dobbel. Die grootste voordeel is dat jy kan sien hoe die kaarte gedeel word via ‘n lewendige video-stroom. Spel strategie, vaardigheid en kaarte tel kan alles gebruik word by lewende blackjack kaartdeler aanlyn kasinos, aangesien die pak kaarte betroubaar is. Die beste aanlyn kasinos laat demonstrasie spel toe sodat spelers kan sien hoe die spel werk, en in sekere kasinos is dit selfs moontlik om met die kaartdeler te kommunikeer. Sodra jy genoeg selfvertroue het kan jy begin speel vir regte geld.

As jy ware aksie soek, vind hier meer uit oor kasinos aanlyn lewende kaartdeler blackjack:

  • Leer hoe om by enige aanlyn lewende blackjack kaartdeler kasino te speel
  • Vind uit oor die verskillende tipes blackjack
  • Sien wat jou beste wenkanse is en hoe om die beste weddenskappe te plaas
  • Skop af met ‘n kort beginnersgids
  • Ons het die beste plekke gekry om te speel by aanlyn kasinos met blackjack en lewende kaartdeler
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Leer hoe om lewende kaartdeler blackjack aanlyn te speel

Kasinos aanlyn lewende kaartdeler blackjack kan in die privaatheid van jou eie huis of enige ander plek gespeel word, so asof jy by ‘n landelike kasino tafel sit. Daar is ook die bykomende voordeel dat jy met die kaartdeler kan gesels, sowel as die ander spelers. Die doel is eenvoudig om jou kaarte so ná as moontlik aan 21 te kry, sonder om meer as 21 in jou hand te hê, en om terselfdetyd ‘n hand te hê wat hoër as die deler s’n is. In ‘n perfekte spel is die huis se voordeel ‘n bietjie minder as 1%, wat beteken dat hierdie kasino aanlyn speletjie vir jou die beste wenkans in die huis bied. Die kaartdeler is in beheer van die spel, en is verantwoordelik daarvoor om die kaarte te deel en die spelers se weddenskappe te neem. Intussen kan die spelers die deler dophou via ‘n lewendige video-stroom.

Elke speler word twee kaarte met die gesig boontoe gedeel. Die kaartdeler kry dan twee kaarte, een met die gesig boontoe en die ander met die gesig ondertoe. Die speler moet dan besluit of hy nog ‘n kaart wil hê, liewer op daardie twee kaarte wil bly, of die kaarte in die helfde wil deel (hy sal dan nog een kaart op elkeen van die oorspronklike twee kaarte kry, sonder die opsie om nog kaarte by te voeg). Die kaartdeler moet ophou kaarte trek wanneer hy 17 haal, en aanhou trek op enige nommer onder 17. Afhangende van die resultaat sal die spelers of hul ware kontant wengeld kry, of hulle kasino chips van die tafel verwyder word.

Vind uit oor die verskillende tipes blackjack

Die tipes ware kontant blackjack speletjies kan effens verskil van die een na die ander kasinos aanlyn. Sommige dobbelwebwerwe het sekere reëls ten opsige van kaarte opdeel, oorgee en die aantal pakke kaarte by die tafel, maar die tipes blackjack speletjies sal verskil afhangende van waar jy speel.

Algemeen gesproke is daar twee tipes blackjack wat by Suid Afrika aanlyn blackjack kasinos gespeel kan word. Die eerste is multi-speler Classic 7-seat blackjack waar die speler een van die sewe beskikbare plekke kan inneem soos by ‘n tradisionele blackjack tafel. Die tweede is Single draw blackjack waar baie spelers terselfdetyd op een hand kan speel, en die kaarte vir al die spelers tel.

Weet wat jou beste wenkanse is en hoe om die beste weddenskappe te plaas

Blackjack is ‘n spel wat vaardigheid verg, so jy word aangeraai om te speel volgens die beste strategie wat geld vir die huisreëls by die aanlyn kasino. As jy ‘n strategie-grafiek gebruik om te speel, is dit jou beste kans om te wen. Dit is nie maklik om kaarte te tel nie, aangesien lewende blackjack kaartdeler aanlyn kasinos die pak kaarte kan verander ná elke hand.

By elke kasino aanlyn word blackjack gespeel met pakke kaarte van 52 kaarte per pak, met die doel om so naby as moontlik aan 21 te kom wanneer die kaarte gedeel word. Nommers 2-10 is soveel werd as hulle gesigwaardes, terwyl konings, koninginne en jacks 10 punte elk is. A’s, of aces, tel 1 of 11. ‘n Totaal van 21 wat uit twee kaarte bestaan word ‘n blackjack genoem.

Indien die eerste twee kaarte dieselfde is, kan hulle gedeel word in twee aparte hande. Elke hand het ‘n weddenskapbedrag nodig. Drie hande kan gewys word, behalwe wanneer A’s gedeel word. Twee kaarte kan verander word, maar gedeelde A’s kan slegs een kaart ontvang; ‘n gedeelde A en ‘n 10-waarde kaart is nie blackjack nie. Basiese blackjack reëls wat net een pak kaarte gebruik, is dat die kaartdeler nog ‘n kaart kan vat op ‘n sagte 17, slegs dubbel op 9-11 kan vat, kan verdubbel na ‘n geregtige verdeling en nie mag oorgee nie. ‘n Blackjack uitkoms in Suid Afrikaanse kasinos aanlyn betaal 3 tot 2 en ander wen hande 1 tot 1 in ZA regte geld.

By Suid Afrikaanse kasinos word progressiewe blackjack boerpotte opgestel as ‘n kant-weddenskap, gebasseer op vier A’s wat gedeel word of drie 7s, wanneer die deler ook ‘n sewe wys. Deelnemende spelers se weddenskappe word op ‘n aparte vierkant vertoon en uitbetalings vir kleiner pare of 7s mag betaal word. ‘n Kombinasie van weddenskappe plus die fooi vir die hoof boerpot sal die wengeld op die kant-weddenskap bepaal.

Skop af met ‘n kort beginnersgids

In Suid Afrika gebruik enkele pak blackjack een pak kaarte, dubbel pak gebruik twee pakke en Europese blackjack gebruik ses pakke. Vir beginners wat blackjack speel by aanlyn kasinos is hul grootste besluit of hulle wil ‘hit’ (nog ‘n kaart kry) of ‘stand’ (bly by die kaarte wat hulle het). Nadat jy twee kaarte ontvang het kan jy jou weddenskap verdubbel en nog ‘n kaart kry wat gesig-boontoe gedeel word. Dit word doubling down genoem, en moet gedoen word wanneer jy 11 het en die deler 4, 5 of 6 het.

Get started with a quick beginner’s guide

Suid Afrika aanlyn blackjack kasinos word al hoe meer gewild, so jy sal altyd ‘n tafel kry met ander spelers saam met wie jy kan speel en leer.

Ons het die beste plekke gekry om te speel by aanlyn kasinos met blackjack en lewende kaartdeler

Ons het weke in Suid Afrika by aanlyn lewende blackjack kaartdeler kasinos gespeel om die top kasinos te identifiseer gebasseer op hul reputasies, kwaliteit van hul sagteware, verhouding met hul spelers, die vaardigheid van hul kaartdelers en die ZA Rand waarde van hul nuwe speler welkom bonusse. Jy kan ons lys van kasinos hier kry.

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top