Mac

Ons het die Top Aanlyn Kasino vir Mac

Ek is seker dit kom as geen verrassing dat die PC vs Apple Mac debat ook 'n invloed het op die aanlyn kasino industrie nie. Dis ook van toepassing in Suid-Afrika, waar baie mense hul eie Apple-rekenaar besit of droom daarvan om een aan te skaf.

Toe die aanlyn kasino industrie in 1997 begin het was die sagteware slegs aflaaibaar vir Microsoft Windows bedryfstelsels. Soos die spoed van die internet verbeter het en die integriteit van webblaaiers gestabiliseer het, het die top spelvervaardigers hul regte geld kasino speletjies vir Internet Explorer, Firefox, Safari en ander gewilde blaaiers aangepas.

Wanneer dit kom by die belangrike dinge in die lewe wil jy goed ingelig wees. Wanneer dit kom by aanlyn kasinos vir Mac en PC-eienaars, maak seker dat jy die volgende weet, soos

  • Die voordele verbonde aan dobbel op 'n Macintosh.
  • Die verskil tussen kits-spel en aflaai-spel op 'n Apple Mac.
  • Belangrike dinge om in gedagte te hou.
  • En hoe jy meer kan wen deur die beste plekke te kies om te speel!
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

6 voordele daarvan om op 'n Macintosh te speel

Daar is 'n paar daadwerklike voordele verbonde aan spel op 'n Mac, insluitende die volgende:

  • Die dobbelspel klanknabootsing en beeldmateriaal is beter as op die meeste PC-masjiene.
  • Mac masjiene is bekend vir hul betroubaarheid, aangesien Apple beide hul hardeware en sagteware self vervaardig, anders as Microsoft, wat slegs hul eie sagteware vervaardig.
  • Die ontwerp en gebruikersvriendelikheid van die sagteware is tans die beste in die industrie en veel makliker om te gebruik as 'n MS bedryfstelsel.
  • Hul masjiene is opgewasse teen virusse, anders as Windows-sagteware wat derdeparty anti-virus programme soos Norton benodig.
  • Apple Notebook se battery hou baie langer, wat handig te pas kom wanneer jy by jou gunsteling aanlyn Mac kasinos speel.
  • As jy 'n Suid-Afrikaanse iPhone of Ipad aanhanger is sal jy bly wees om te weet dat die integrasie met ander Mac hardeware sonder enige probleme gebeur.

Die verskil tussen kits-spel en aflaai-spel

Daar is heelwat meningsverskille oor die voordele van kasino aanlyn kits-spel. Aflaaibare kasino-speletjies verg meer geheue op ‘n masjien vir die storing van die sagteware. Dit neem ook tyd om die sagteware af te laai, maar sodra dit afgelaai is word al die beeldmateriaal op die masjien geberg, so die ZA spel is dan normaalweg veel gladder in vergelyking met kits-spel. Een negatiewe aspek van spel op aanlyn kasinos wat afgelaai is op jou masjien, is dat jy nie bloot op enige rekenaar kan speel nie, waar kits-spel jou toelaat om ‘n webblaaier te gebruik om van enige masjien af te speel.

Kits-spel ZA kasinos verg vinnige bandwydte tydens weddenskappe, aangesien die beeldmateriaal vir verskillende speletjies elke keer afgelaai moet word wanneer jy ‘n spesifieke speletjie speel. Jy sal ook elke keer jou persoonlike besonderhede moet invul wanneer jy inteken by ‘n nuwe masjien om vir regte kontant te speel. Gelukkig bied die meeste aanlyn kasinos vir Suid-Afrika Mac gebruikers die opsie van beide kits-spel en aflaai-spel.

Belangrike dinge om in gedagte te hou

Op die einde van die dag bly die besluit joune. Die internet bied opsies vir aanlyn kasinos op Mac en PC. As jy ‘n Apple-aanhanger is sal jy beslis ‘n wonderlike dobbel ervaring van jou masjien af kan geniet. Jy kan een van ons aanbevole Macintosh kasinos aflaai of die Flash weergawe van die sagteware probeer om te besluit watter opsie die beste vir jou werk.

Ek persoonlik verkies die lang batterylewe en pratige skerm van my Macbook. Ek het dit in Suid-Afrika gekoop en dit het my nog geen moeite verskaf nie. Wanneer ek wen by verskillende aanlyn kasinos is die klanknabootsing foutloos en presies wat jy sou verwag van so ‘n goeie Apple-produk. Ek verkies nou om by aanlyn Mac kasinos te speel vir hierdie rede.

Die beste plekke om te speel

Daar is ‘n groot verskeidenheid aanlyn kasinos vir Suid-Afrika Mac gebruikers, so alhoewel ek my kantoor PC gebruik om te speel wanneer ek by die werk is, dobbel ek graag tuis op my Mac. Solank die kasino ware kontant aanvaar kan jy gewoonlik kies watter masjien jy wil gebruik. Klik hier as jy ‘n Mac het en die nuutste lys van die beste kasino aanlyn webwerwe wil sien wat geskik is vir Apple Macintosh-masjiene.

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top