Poker

Speel Suid Afrika Aanlyn Kasino Poker

Suid Afrikaanse kasinos met poker bied ‘n verskeidenheid vermaaklike aanlyn poker kamers. Die kaartspeletjie is baie gewild in Suid Afrika, so daar is altyd oorgenoeg mense om mee saam te speel. Die spelspoed is baie vinniger as by ‘n landelike kasino omdat jy nie hoef te wag vir die kaartdeler om die kaarte te skommel of te deel nie. Nog ‘n groot voordeel is dat jy meer as een poker hand op ‘n slag kan speel. Meeste professionele spelers speel vier tot vyf hande gelyktydig, wat dit makliker maak om meer geld te wen. Dit maak die spel meer uitdagend en ook meer pret wanneer jy meer as een hand op ‘n slag speel.

Aangesien jy slegs regte geld weddenskappe maak teen ander spelers, hef die aanlyn kasino ‘n klein fooi wat in Engels ‘n ‘rake’ genoem word, om die spel te fasiliteer. Dieselfde word gedoen by alle landelike kasinos, insluitende in Suid Afrika.

Is jy gereed om te speel? Ons sal vir jou wys hoe jy in ‘n japtrap saam met die professionele spelers aan die pokertafel kan sit, met wenke soos

  • Hoe om poker te speel vir regte geld.
  • Wat jy moet weet oor die verskillende tipes werklike aanlyn poker.
  • Meer inligting oor die poker hande, die beste weddenskappe en jou beste wenkanse.
  • Wenke vir beginners en hoe om groot te wen by poker webwerwe.
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Hoe om poker te speel

Texas Hold'em met geen limiete is die mees bekende pokerspel by aanlyn kasinos, met verskillende kategorieë waar jy een-teen-een kan speel of selfs aan ‘n tafel vir ses spelers kan aansit. Dis hope pret, lekker vinnig en spelers van enige vlak van ervaring kan saamspeel. Kry ‘n kategorie waarvan jy hou en oefen dan eers bietjie voor jy begin speel vir regte kontant.

By poker aanlyn kasinos word elke speler twee kaarte gedeel uit ‘n standaard 52-kaart pak uit, en al die spelers deel die vyf gemeenskapskaarte. Hierdie gemeenskapskaarte word gesig-boontoe gedeel tydens drie rondtes van spel wat in Engels die ‘Flop’, die ‘Turn’ en die ‘River’ genoem word, met weddenskappe wat met elke rondte gemaak moet word. Die beste 5-kaart hand wat gemaak kan word met ‘n kombinasie van die vyf gemeenskapskaarte en die twee private spelerkaarte, wen. Wees versigtig om die werklike aanlyn poker reëls te lees as jy nie vertroud is met die poker aanlyn kasino nie, aangesien sommige bietjie kan verskil.

Ná die kaarte gedeel is moet die spelers raai wat hulle wenkanse is gebasseer op hulle kaarte, en watter kaarte hulle dink die ander spelers in die aanlyn poker kamers het. Sodra die laaste weddenskap gemaak is of verhoging geroep is, is dit tyd om uit te haal en te wys. Die spelers wys hulle hande, en die speler met die hoogte hand wen die pot. Meeste aanlyn Suid Afrikaanse kasinos met poker hou ‘n opname van die spel, sodat spelers by aanlyn poker kasinos hulle wenhande kan hersien.

Leer meer oor die verskillende tipes poker

Ons stel voor dat spelers wat nuut is by aanlyn poker kasinos eers speel by die tafels wat gemerk is spesifiek vir nuwe spelers. Dit sal hulle help om die reëls te leer ken en terselfdetyd hulle selfvertroue opbou voor hulle opgaan teen die meer ervare ZA spelers. Hierdie ‘New to the Game’-tafels bied spelers by poker webwerwe stadiger speelspoed asook wenke om hulle speelstyl te verbeter.

Sommige aanlyn kasino poker variasies in Suid Afrika sluit in Texas Hold’em, Omaha Hi en Omaha Hi Lo, Razz, Stud Hi, Stud Hi Lo, 5-kaart Stud, 7-kaart-Stud, en Draw Poker.

Verstaan die verskeie poker hande, die beste weddenskappe en jou beste wenkanse

Die verskillende regte kontant weddenskapdrumpels in Suid Afrikaanse aanlyn kasinos sluit in die geen-limiet, waar die maksimum die hoeveelheid speelskywe is wat ter eniger tyd beskikbaar is, en die pot-limiet, waar die speler kan wed of die bedrag verhoog met enige bedrag tot en met die grootte van die pot. ‘n Verdere drumpel is die vasgestelde-limiet wat beperk hoeveel gewed kan word.

Net soos by ‘n gewone pokerspel, by ‘n Suid Afrikaanse kasino aanlyn is die hoogste hand die ‘royal flush’; vyf opeenvolgende kaarte van dieselfde soort, met die A’s as die hoogste kaart. Volgende is die ‘straight flush’ wat vyf opeenvolgende kaarte van dieselfde soort is. ‘n ‘Full house’ is drie kaarte van dieselfde waarde, gekombineer met twee kaarte van 'n ander soort met dieselfde waarde, en ‘n ‘flush’ is vyf willekeurige kaarte van dieselfde soort. Moenie kommer as jy nie alles kan onthou nie, meeste kasinos aanlyn het skakels na die pokerreëls indien jy dit nodig het.

Wenke vir beginners en hoe om groot te wen by poker webwerwe

Dis maklik om poker te speel, maar dis nie so maklik om dit góéd te speel nie. Die enigste manier hoe jy ‘n goeie pokerspeler gaan word wanneer jy speel regte poker aanlyn is deur aan te hou speel en voordeel te trek uit jou opponente se foute. Kies hoeveel jy wil wed en hou ‘n oog op jou bankrol deur klein weddenskappe te maak totdat jy die spel bemeester het.

By ‘n ZA kasino aanlyn kan jy nie jou opponent se liggaamstaal lees nie, so jy moet op ander gedragspatrone focus soos weddenskapspatrone, hoe vinnig hulle speel, en ander patrone. Wanneer jy ‘n goeie hand het, moenie dat jou opponente sien hoe opgewonde jy is deur te vinnig jou weddenskappe te verhoog nie. Speel regte poker aanlyn hier en begin vandag wen!

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top