Roulette

Speel Suid Afrika Aanlyn Kasino Roulette

Roulette, wat ‘klein wiel’ beteken, is ‘n vermaaklike spel van kans by aanlyn kasinos waarin jy baie groot kan wen. Aanlyn kasino roulette is ook ‘n baie lewendige spel, danksy die verskillende weddenskap opsies, die ingewikkelde wiel en die weddenskapstafel wat oortrek is in rooi en swart nommers. Net soos by ‘n landelike kasino het aanlyn roulette kasinos se wiel genommerde afdelings en spelers plaas ware kontant weddenskappe op watter nommer hulle dink die balletjie gaan val wanneer die wiel gedraai word.

Jy mag dalk wonder presies hoe die wiel gedraai word by ‘n kasino met aanlyn roulette. Dit is eintlik heel eenvoudig; instede daarvan dat ‘n meganiese wiel die val van die balletjie bepaal, word daar by Suid Afrikaanse roulette aanlyn kasinos ‘n ewekansige nommer opwektoestel, of Random Number Generator (RNG) gebruik om ‘n nommer te kies waarop die balletjie gaan land.

Aanlyn kasino roulette is definitief een van die mees opwindende speletjies om te speel. As jy wil pret hê en terselfdetyd jou kanse om te wen wil verbeter, neem ‘n paar minute en lees die volgende:

  • Hoe om aanlyn kasino roulette te speel.
  • Die verskillende tipes roulette waaruit jy kan kies.
  • Hoe om die weddenskapstafel te verstaan, die beste weddenskappe te plaas en die beste wenkanse te hê.
  • ‘n Goeie beginnerstrategie om te gebruik by kasinos aanlyn.
  • En die voorste webwerwe om by aanlyn roulette te speel.
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Hoe om roulette te speel

Roulette is maklik om te leer en winsgewend om te speel. By landelike kasinos in Suid Afrika spin die deler die wiel in een rigting en die balletjie in die ander rigting. Wanneer die balletjie tot ruste kom in een van die wiel se groefies, is die spel verby en word die wengeld betaal. Om te speel by aanlyn roulette kasinos is dieselfde as om in Las Vegas te speel. En of jy nou speel vir regte geld of net vir pret, die ervaring is presies dieselfde.

Die nommers op die wiel word herhaal op die roulette bord in presiese orde, van links na regs, ingedeel in drie kolomme. Om ‘n weddenskap te maak op ‘n nommer by Suid Afrika aanlyn kasinos roulette, plaas jou speelskywe direk op die nommer(s) wat jy kies. Hierdie kan nommers in die eerste 12 opsies wees, die tweede 12, or die derde; of enige van die drie kolomme.

Wanneer jy gereed is om regte geld roulette te speel by Suid Afrikaanse kasinos aanlyn, hoef jy eenvoudig jou eerste deposito te maak, op die roulette ikoon te klik, jou nommers te kies en dan die knoppie te druk om die wiel te laat spin om te wen.

Die verskillende tipes roulette speletjies

Roulette aanlyn kasinos in Suid Afrika bied die Europese en Amerikaanse spel aan. Amerikaanse roulette gebruik ‘n enkel-nul en ‘n dubbel-nul weddenskapsopsie op die tafel, waar die Europese weergawe slegs ‘n enkel-nul weddenskap bied.

Lewendige Handelaar Roulette is nog ‘n weergawe van die spel by ‘n kasino aanlyn, waar jy speeljy speel vir ware kontant met ‘n regte person as die deler oor die internet, met die gebruik van ‘n video camera.

Hoe om die weddenskapstafel te verstaan, die beste weddenskappe te plaas en die beste wenkanse te hê

Europese kasino aanlyn roulette wiele het 37 nommers en is meer gewild as Amerikaanse roulette met sy 38 nommers omdat die dubbel-nul opsie in Amerikaanse roulette vir die huis of aanlyn kasino ‘n groter voordeel gee. Europese roulette het ‘n huis voordeel van 2.7%, waar die Amerikaanse voordeel 5.26% is.

Gelukkig bied Suid Afrika aanlyn kasinos roulette met ‘n enkel-nul, met ander woorde, die Europese weergawe vir ZA spelers.

Die beste strategie vir beginners

Die eerste besluit wat jy moet maak wanneer jy roulette by kasinos aanlyn speel, is, is of jy Europese of Amerikaanse roulette wil speel. Aangesien jy beter uitbetalings kry op die Europese stelsel, is daardie ‘n goeie plek om te begin. Tweedens moet jy weet hoe om weddenskappe te plaas op die tafel. Oor die algemeen word kombinasie-weddenskappe aanvaar by enige kasino aanlyn, sowel as rooi of swart, ewe of onewe nommers.

Weddenskappy by ‘n kasino met aanlyn roulette begin gewoonlik met ‘n minimum van 0.50 sent en ‘n maksimum van 100 per enkele nommer. Tafel limiete is oor die algemeen 0.50 minimum, 500 maksimum. Speelskywe kom in denominasies van 0.50, 1, 5, 25 en 100 wat enige plek op die tafel geplaas kan word. Die maksimum weddenskap mag egter nie oorskry word nie. Sodra jy jou weddenskap op die tafel geplaas het, spin die wiel. Wanneer die bal ophou spin en tot ruste kom, sal jy die nommer sien waarop dit geval het. Jy kan weer dieselfde nommers speel deur ‘Repeat and Spin’ te druk, of jy kan ‘Clear all Bets’ druk en nuwe nommers speel. Jy het ook die opsie om jou weddenskap stop te sit deur ‘undo’ te druk voor die balletjie begin spin.

Die beste aanlyn kasinos om roulette by te speel

As jy opsoek is na ‘n pret speletjie, moet jy nie uitmis op die ZA aanlyn kasino roulette ervaring nie. Klik hier vir ‘n lys van die beste webwerwe wat aantreklike bonusse bied aan nuwe spelers.

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top