Wettige

Die Beste Wettige Aanlyn Kasinos in Suid Afrika

Die wetlike aspekte rondom dobbel in aanlyn kasinos in Suid-Afrika is 'n hewige debatsonderwerp onder bestaande en voornemende aanlyn-spelers. Terwyl aanlyn-dobbelspel tegnies gesproke teen die wet blyk te wees, toon statistieke egter dat die Suid-Afrikaanse mark een van die grootste aanlyn dobbelmarkte ter wêreld is.

Dit wil dus voorkom dat die opwinding van aanlyn spel groter is as die land se vae wette daaromtrent, veral aangesien daar nog nooit enige mense vervolg is vir spel op 'n ZAR aanlyn kasino nie. Ter wille van omsigtigheid gaan ons egter die volgende aspekte vir ons lesers verduidelik, insluitende

  • Die huidige wetlike situasie in Suid-Afrika.
  • 'n Oorsig van die plaaslike aanlyn kasino wette.
  • Voorgestelde wysigings aan die Nasionale Dobbelwet.
  • Die mees voortreflike wettige SA webwerwe beskikbaar.
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Die huidige wetlike situasie

Ten spyte van die ooglopende ekonomiese, sosiale en praktiese voordele van die regulering van die aanlyn dobbelbedryf, is die Suid-Afrikaanse regering steeds in die proses om toepaslike wette in te stel vir die bedryf van wettige aanlyn kasinos. Baie mense glo die rede vir die rompslomp is dat die regering nie oor die nodige wetgewing beskik om effektief toesig te hou oor die regskwessies van aanlyn kasinos binne die landsgrense nie.

Die wette met betrekking tot dobbelspel in SA het egter deur die jare herhaalde oorsig geniet, wat gesien kan word as 'n stap in die regte rigting. Dit mag dalk voorkom dat wanneer dit kom by wettige aanlyn kasinos in Suid-Afrika en die wetlike beperkings daaromtrent, ons regerig nog nie duidelikheid het oor hoe om kasinos aanlyn wettig te verklaar nie. Daar is egter baie mense wat glo dat die groeiende aanlyn dobbelbedryf en die potensiële inkomste wat die regering daaruit kan maak tot 'n verandering in die beleid oor wettige internet dobbelspel in die nabye toekoms tot gevolg sal hê.

In werklikheid is daar reeds wysigings aan die Nasionale Dobbelwet voorgestel wat fokus op 'n persoon se wetlike reg om egte geld elektroniese weddenskappe aan te gaan. Hierdie wysigings sal dit aansienlik makliker maak om weddenskappe by die beste aanlyn wettige kasinos te maak. Maar ons gesels meer daaroor later in die artikel.

Oorsig van Suid-Afrika se aanlyn dobbelwette

Hoewel dit belangrik is om bewus te wees van die SA dobbelwette en gepaardgaande beperkinge, is dit ook belangrik om te besef dat hierdie wette nie werklik met jou as speler verband hou nie. Hoewel ‘n plaaslike aanlyn kasino nie tegnies gesproke ZAR spelers mag aanvaar nie, plaas die wetgewing die verantwoordelikheid by die operateurs van die webwerwe, en nie sodanig die spelers self nie.

Gelukkig bied die internet vele wettige maniere rondom sekere beperkings. Dus kan kasinos aanlyn steeds op ‘n veilige wyse speletjies en boerpotte in Rande aanbied vir die vele spelers in SA. En aangesien daar tot hede geen wetlike aksie geneem is teen enige individuele speler nie, is ons van die mening dat jy gerus kan wees om te speel by jou gunsteling kasino aanlyn.

Voorgestelde wysigings aan die Nasionale Dobbelwet

Soos vroeër in die artikel genoem is daar reeds voorgestelde wysigings aan die Nasionale Dobbelwet ingedien. Dit sluit wetgewing in wat sou fokus op ‘n persoon se wettige reg om elektroniese weddenskappe aan te gaan by enige van die top kasinos aanlyn.

Wat hierdie wysiging probeer doen is om die regering se standpunt te verander van 'n belettende sienswyse na 'n beskermende houding wanneer dit kom by wettige aanlyn kasinos. Volgens die wetsontwerp, kan dit gedoen word deur 'n standaard in te stel vir die bedryf van 'n kasino aanlyn. Spelers sal byvoorbeeld nie toegelaat word om aanlyn te speel tensy hulle 'n wettig aanvaarde rekening in hul naam geregistreer het by 'n gelisensieerde finansiële instelling vir hul dobbelaktiwiteite nie. Ander voorgestelde regulasies sluit in dat e-dobbelverskaffers moet seker maak dat spelers nie van 'n jurisdiksie afkomstig is waar aanlyn dobbel ongemagtig is nie, en dat spelers 'n bewys moet toon dat hulle ouer as 18 jaar is voor hulle sal toegelaat word om weddenskappe te plaas.

Hierdie is slegs ‘n paar van die voorgestelde wysigings tot die wet op aanlyn dobbelspel, maar dit toon reeds in watter rigting die toepassing van wettige aanlyn kasinos in Suid-Afrika beweeg. Goeie nuus vir diegene wat dit geniet om by die top SA aanlyn kasinos te speel!

Ons voorstelle vir wettige SA webwerwe

So nou dat ons hopelik die meeste van jou twyfel uit die weg geruim het, is dit tyd dat jy besluit by watter van die kasinos aanlyn jy wettig ‘n rekening wil oopmaak om te speel. Jy kan ‘n volledige lys van die beste egte geld webwerwe hier vind, tesame met ‘n vergelyking van hul verwelkomingsbonusse en ander spesiale aanbiedinge.

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top